11 Driftsands
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 5 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
11 Driftsands is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti Doonside. Dié eenheid het slaapplek vir 4 persone en is ideaal naby die strand geleë.
Dié woonstel op die eerste verdieping beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring. Daar sal 1 rol toiletpapier wees met aankoms.
Die kombuis is goed toegerus en bevat 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei, maar gaste moet hul eie koffie en soortgelyke items saambring. Die oopplan-leefarea het 'n plafonwaaier, 'n platskerm-TV en 'n stapelbed. Die woonstel bied ononderbroke see-uitsigte vanaf die leefarea.
Parkeerplek vir 1 voertuig word voorsien. Gaste moet 'n ekstra parkeerplek vir 'n voertuig of sleepwa voor aankoms teen 'n koste van R30 per dag reël. Hierdie fooi is betaalbaar met aankoms. 'n Gemeenskaplike braai-area en tuin is al wat tussen gaste en die strand is.
Daar is verskeie besienswaardighede wat perdry op die strand, The View Spa, Toti Brewery, Crocworld in Scottburgh, Ushaka Marine World in Durban, Oribi Gorge naby Port Shepstone, en duik in Umkomaas insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 5 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 11 Driftsands het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 5 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang