11 Esperance
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 135 Union Avenue, 11 Esperance, Lyttelton, 0157, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
11 Esperance is 'n lieflike woonstel sentraal geleë in Lyttelton, Centurion, wat gaste gerieflike selfsorgverblyf bied, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer wat tot 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die slaapkamers is elkeen ingerig met 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware, 'n broodrooster, 'n wasmasjien en 'n koffiemasjien. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek wat na 'n balkon oopmaak.
Gaste kan gratis WiFi en veilige parkeerplek geniet. Die area waar die woonstel geleë is ervaar geen beurtkrag nie. Die eiendom is binne maklike bereik vanaf Centurion Mall, Gautrain Centurion-stasie, SuperSport Park-krieketstadion en Netcare Unitas-hospitaal.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Dennis Sanele Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 25
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 135 Union Avenue, 11 Esperance, Lyttelton, 0157, Gauteng
- Gaste dink 11 Esperance het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 135 Union Avenue, 11 Esperance, Lyttelton, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang