11 Kleinkaroo
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Klein Karoo Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
11 Kleinkaroo is 'n lieflike selfsorghuis in Oudtshoorn. Hierdie selfsorghuis kan gemaklik tot 5 gaste akkommodeer, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, die tweede met 'n dubbelbed en die derde met 'n driekwartbed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Die tweede badkamer is slegs toegerus met 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n knus kaggel, 'n TV en 'n ingeboude braai. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling.
Buite is daar 'n lieflike patio met 'n sitarea, 'n braai, 'n lieflike tuin en 'n swembad. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering. Hierdie eiendom het sonkrag in die geval van beurtkrag.
Aktiwiteite in die omgewing sluit in perdry, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, wildbesigtiging, begeleide staptogte, bergfietsry en tennis.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 11 Klein Karoo Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink 11 Kleinkaroo het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Klein Karoo Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang