Successfully reported

11 La Pirogue

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Brigitte H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Relaxed stay. The flat was clean and had everything you needed, though I would suggest a pair of bigger cooking pots for a family of 6. Advertised as ground floor was a bit misleading as that was only from the front door. Going down to the pool was 2 stories.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Sal dit weer oorweeg. Die plek is skoon, het alles wat jy nodig het. Dit is lekker ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonlie
11 La Pirogue
Beste Philip, Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was vir ons 'n plesier om julle te akkommodeer. Baie dankie dat julle die eenheid so netjies gelaat het. Hoop om julle gou weer te ontvang by 11 La Piroque. Geseënde week vir julle.

Carinda E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Pragtige woonstel. Sentraal geleë. Nie op die see nie. Dit is 'n pragtige plek. Baie goed toegerus met alles wat mens nodig mag kry. Skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Leonlie is 'n raakvat gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonlie
11 La Pirogue
Beste Carinda, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dankie dat julle familie ons gekies het om julle vakansie te hou. Dit was vir ons 'n absolute voorreg en plesier om julle in ons eenheid te hê. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom. Julle was absoluut wonderlike gaste. Vriendelike groete, Leonlie

Debra M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

We had good weather, access to the pool and beach was easy. The decor, the clean fluffy towels, both swimming and bathing, the owner had thought of everything. Lovely clean white linen and accessories to all appliances. Just a tip: two remotes would have made it easier for four adults as we had to coordinate our arrivals and departures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonlie
11 La Pirogue
Good morning Debra, Thank you for the positive review. We did apply for an extra remote; next time you stay with us, you will have two sets of keys with remotes. We look forward to hosting you soon again. Kind regards, Leonlie

Bradley V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Vriendelike diens, netjies, skoon en baie goed toegerus! Sal verseker weer by 11 La Pirogue bespreek en kan dit verseker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonlie
11 La Pirogue
Beste Bradley, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer alle terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg om 'n oulike familie soos julle in ons eenheid te verwelkom. Hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom. Vriendelike groete Leonlie de Bruyn

Maritza V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie netjies, pragtige dekor, stil kompleks, batterysisteem 'n groot bonus! Leonlie is 'n pragtige omgeemens en het uit haar pad gegaan om te verseker dat ons gerieflik en tevrede is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonlie
11 La Pirogue
Beste Maritza, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle weer te verwelkom as julle in Ballito kom vakansie hou.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leonlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Compensation Beach Road and Jack Powell Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde48fe07551b64d1e08753ef3e9a575a27afd097008d41f20ceeb4c9cd57b2ea9b34382b2ff78e850e3c7cebc810eaa1755c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 Corner of Compensation Beach Road and Jack Powell Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.534543135728 31.221334967859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang