Successfully reported
+33

11 on Karkloof

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Karkloof, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

11 on Karkloof is in KwaZulu-Natal se Middellande geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf. Die perseel is 9 km vanaf Howick en is die ideale basis vanwaar besoekers die Middellande kan verken. Die area is omring deur die platteland en spog met fantastiese fietsroetes.

Dié gastehuis is privaat en op 'n 21 ha-plaas geleë en is geskik vir groot groepe. Die perseel is oorspronklik 'n sampioenplaas, en dra by tot die sjarme van die rustieke selfsorgkothuise. Round House het slaapplek vir 12 gaste en die kothuise het elkeen slaapplek vir 4 gaste. Gaste het toegang tot parkeerplek.

Karkloof is 'n pragtige area en gaste word aangemoedig om hul fietse saam te bring om die roetes te verken. 11 on Karkloof is reg langsaan La Petite France wat handgemaakte kase vervaardig en kan by die plaaswinkel gekoop word. Gaste kan ook voetslaan en piekniek by Karkloof Natuurreservaat en Umgeni Valley Natuurreservaat wat nabygeleë is. Die Crane and Conservation Centre is ook in die omtrek waar besoekers kan sit en voëlkyk en foto's neem.

Karkloof het verskeie watervalle, waarvan twee Karkloof Falls en Grey Mare's Tail is. Die bekende Karkloof boomtoptoere is 15 minute se ry ver en Terbodore Coffee Roasters is 26 minute se ry ver. Die Karkloof markie is elke Saterdag vanaf 7:00 tot 11:00 en is net 4 km ver. Ander besienswaardighede en doendinge in die Middellande sluit wynproe, gholf, spa, perdry, restaurante en kunsgalerye in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 11 Karkloof, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 11 on Karkloof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Karkloof, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb19bf30e16a4cc281190813fa3d6c34f42bb929a21062d1d8e176f1bc1821f2b54203d3f6512e16209e9cc217e672643feec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 11 Karkloof Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.428784478091 30.247129653125
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang