110 Casa Uvongo
Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 27 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
3 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Queensway Street, Casa Uvongo, Unit 110, 4276, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 100R880 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
110 Casa Uvongo is 'n bekoorlike strandfronteenheid in Uvongo Beach en bied die ideale omgewing om die pragtige see en strand te geniet. Dit is sentraal geleë en bied maklike toegang tot Margate. Hierdie is die perfekte keuse vir 'n kuswegbreek.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en spog met toegang tot 'n balkon. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n eetarea wat verder na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv lei.
Die stoep spog met 'n asemrowende uitsig oor die see. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Michele Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Queensway Street, Casa Uvongo, Unit 110, 4276, 4270, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
3 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Queensway Street, Casa Uvongo, Unit 110, 4276, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang