110 The Gallery Luxury Apartment
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Gray and Gordon Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
110 The Gallery Luxury Apartment is 'n stylvolle, selfsorg-ateljeewoonstel in die hartjie van Knysna. Dié oopplan-woonstel is smaakvol gemeubileer en bied 'n gerieflike toevlugsoord vir gaste wat die Tuinroete verken.
Die ateljee is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea bied sitplek vir 3 gaste. Die leefarea sluit 'n slim-TV met stroomdienste, 'n gemaklike rusbank en lugversorging in. Die balkon bied sitplek buite.
Die woonstelkompleks beskik oor 'n hysbak vir maklike toegang, gratis veilige parkeerplek en 'n kragopwekker om 'n ononderbroke verblyf te verseker. WiFi is oral in die eenheid beskikbaar. Die verblyf is stapafstand vanaf die Knysna Waterfront, boetiekwinkels en gewilde restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tristan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Corner of Gray and Gordon Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink 110 The Gallery Luxury Apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Gray and Gordon Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang