110 Uluwatu
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yellowwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
- Vanaf R5 300 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
110 Uluwatu is 'n pragtige huis in die Uluwatu-kompleks van Zimbali Coastal Estate in Ballito, wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied met pragtige uitsigte oor die gholfbaan en verre see-uitsigte. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers, wat gemaklik tot 8 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n bad, 'n stort of 'n kombinasie van beide.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, 'n gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis het ook 'n eetkamertafel en lei na 'n balkon met buitesitplek. Die leefarea het lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv en Netflix.
Die huis lei na 'n houtdek met buitemeubels, braaigeriewe en 'n swembad. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Hierdie pragtige huis het ook sonkrag en 2 gholfkarretjies.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Yellowwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yellowwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang