Successfully reported
+41

111 at The Esplanade

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2026 tot 1 Sep 2026.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 945 R3 551 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

111 at The Esplanade is 'n woonstel op die gewilde Marinerylaan in Hermanus.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n bababed vir 'n baba wat vooraf gereël moet word. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n Nespresso-masjien, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser toegerus. Dit lei na die sitarea met rusbanke, 'n TV en gratis WiFi. Die verblyf het 'n omsetter en noodligte en die TV en WiFi werk tydens beutkrag.

Dit lei na die stoep met sitplek en 'n gasbraai. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel met 24 uur-sekuriteit en geslotekringtelevisie.

Die verblyf is perfek vir gaste wat gretig is om die area se natuurskoon te verken. Hermanus se kuspaadjies is naby en bied asemrowende see-uitsigte en besonderse walviskykgeleenthede. Boonop is wêreldklas-wingerde net 'n entjie se ry weg wat gaste die geleentheid bied om plaaslike wynproeë en keldertoere te geniet. Hierdie woonstel is die ideale toevlugsoord vir beide natuurliefhebbers en wynentoesiaste.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Warren I
Besigheidsreis
5.0
Wonderful place, with a great location and very nice hosts. Very well appointed and clean. Excellent location and very safe. Great serv...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Richard D
Gesin met klein kinders
5.0
10/10. A must stay and would recommend to anyone. Really impressed by the small details offered/given.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Harald P
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful 4-bed unit in a central location. Information flow with directions etc. excellent. Best possible location in walking distance...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Jay M
Saam met vriende
5.0
Amazing and chic. An amazing apartment, felt more like an aparthotel, everything was guest-centric. Wished we stayed longer.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Olga G
5.0
Fantastic. My stay at The Esplanade was fantastic! The unit was spacious, modern, and had everything I needed, from a fully equipped ki...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mariaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 63 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 111 at The Esplanade het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 945
R 3 945 R 3 551
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 945
R 3 945 R 3 551
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 945
R 3 945 R 3 551
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56e89a28312b363028d6a6ff6948349828c9a140cd7cf1dc3d9e0e781116b5adf27499a0c3ec3a1b5cc9157ea42bc64d17a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 945 nouVanaf R3 551 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 63 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.421752675725 19.242179390773
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang