Successfully reported

111 Rose and Ale

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 158 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Werner D
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

I would definitely stay here again. Very comfortable. Friendly service and very accommodating. Lovely surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anthony B
1 nag Besigheidsreis
3.6
Feb 2024

Average. Average stay in a convenient location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Bram Ronnie J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Added pleasure to our trip. So convenient! We loved it. Very enjoyable. The staff was cordial and ready to help when needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Uitstekend. Ons het baie lekker gebly. Eenheid was skoon en netjies. Baie veilig, voertuig word binne erf parkeer agter 'n elektroniese hek. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kotie K
1 nag
5.0
Apr 2023

Baie gerieflik, netjies en skoon. Die gasvrou was baie vriendelik en deurentyd beskikbaar. Die ligging is goed en dit was heerlik vir ons as familie om daar te kuier nadat ons die Strandloper gestap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmar V
1 nag
5.0
Apr 2023

Netjies, skoon en stil, geen probleme met enige iets gehad nie en kon lekker slaap. Plek is baie netjies en skoon en maklik om te kry. Sal elke keer daar oorbly vir besigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Skoon en netjiese verblyf. Baie netjies en skoon. Ons het by The Red Door gedeelte gebly, alles is skoon en die plek is nuut oorgedoen. Goed geleë so twee blokke van die strand af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmar V
1 nag
4.8
Aug 2023

Baie rustig, veilig en skoon. Net teleurgesteld dat daar nie ligte en net kerse was met loadshedding. Het maar in die donkerte gesit. Verder baie netjies en skoon soos altyd, en WiFi was af met loadshedding wat ander plekke nie doen nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Netjies, ruim en veilig. Ons het baie lekker gebly. Die plek is ruim, baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar wil bly as ons weer in Oos-Londen kom. Dankie ook dat ons Maltese hondjie ook welkom was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2023

Baie sentraal en baie gerieflik. Ons het dit baie geniet. Dit was lekker om ook ons hondjie te kon saamneem, ons het heel gerus gevoel dat sy veilig was as ons uitgegaan het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rose & Ale Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 158

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 111 Main Road, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1ZjU0MjE0LWVjOWEtNDBjOS1hNDQ2LTg2Y2FhZGUwMDE2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 158 5 1 5 111 Main Road Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.941055555556 28.027805555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang