1110 Pont de Val
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pont de Val, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1110 Pont de Val is 'n ateljeewoonstel geleë by die Pont de Val Boutique Hotel and Spa in Parys, 'n oord in die noordelike Vrystaat. Dit is die ideale keuse vir 'n paartjie of enkelreisiger wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Vir vermaak bied die woonstel 'n slim-TV en WiFi. Gaste het ook toegang tot die spa, restaurant op die perseel, wynmakery en piekniektuin met pragtige uitsigte oor die rivier.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Pont de Val, Parys, 9585, Vrystaat
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pont de Val, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang