Successfully reported
+25

1112 Foreshore Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Riebeek Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

1112 Foreshore Place is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Kaapstad se middestad. Dit is 'n wonderlike opsie vir sakereisigers en vakansiegangers aangesien dit sentraal naby al Kaapstad se gunstelingbestemmings geleë is.

Die ruim woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV.

Die woonstel spog met 'n uitsig oor die omliggende stad. Die gebou is stapafstand vanaf baie winkels en restaurante en net 'n kort entjie se ry vanaf die KIKS en die gewilde V&A Waterfront.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Damion Geverifieer

Eiendomme 46

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 2 Riebeek Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Riebeek Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f71de88dcd7ff70cbd4c4056dfa5b808c414677be5cf32ca2138c2a183f1f4d395ab128946be660e4abf580e2be1a177054?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 2 Riebeek Street Cape Town City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.920187 18.424316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang