112 Luxury Studio at The Gallery
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Gray Street, Unit 112, The Gallery, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
112 Luxury Studio @ The Gallery is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat sentraal in 'n veilige gebou in Knysna geleë is. Dit is die ideale opsie vir vakansiegangers of sakereisigers.
Dié woonstel het lugversorging, slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware en yskassie toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met buitesitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby Knysna Waterfront, die middedorp met restaurante, winkels en besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 8 Gray Street, Unit 112, The Gallery, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink 112 Luxury Studio at The Gallery het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Gray Street, Unit 112, The Gallery, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang