Successfully reported

116 Bedford

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Christa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig, skoon, netjies. Was skoon en netjies met alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike verblyf. Baie rustige area en eenheid was lekker privaat. Baie sentraal en naby aan winkels. Vuurhout word daagliks opgevul en stoepie was heerlik om net te ontspan en die skoonheid van die omgewing in te neem. Groot verskeidenheid voëls.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Netjies, privaat en gerieflik. Die eenheid was baie netjies. Dit is ook baie privaat en gerieflik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Netjies. Báie netjiese, skoon en ruim plek. Het alles wat mens benodig. Enkele goed kort aandag - krane wat los is, toiletsitplek wat los is, vensterhandvatsels wat los is. Dit is nie moeilike goed om reg te stel nie, maar sal vir seker gaan om 'n goeie indruk te skep.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rossouw
116 Bedford
Beste Jana Dankie vir die kommentaar en sal aandag gee.

Dirk G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2025

Fantasties. Absoluut die een van die beste bekostigbare verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rossouw
116 Bedford
Dankie Dirk Eerstens vir die ondersteuning en die feit dat jul moeite gedoen het om kommentaar te lewer. Natuurlik is jul altyd welkom. Groete, Rossouw

Johanne Lambertus M
Kort verblyf
4.2
Aug 2025

Besig, goed geslaap. Altyd lekker in die bos.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Skoon, netjies, veilig en gerieflik – baie aangename verblyf! Baie aangename verblyf! Die plek was baie skoon, netjies en goed ingerig. Ons het veilig gevoel gedurende ons hele verblyf. Beslis ’n plek wat ek weer sal besoek en aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rikus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2025

Lekker rustig. Dit was 'n baie rustige plekkie. Al die issue wat ons ervaar het, was dat dit bietjie vuil was, en daar was nie baie kombuisware nie. Verder was dit 'n wonderlike naweek.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Daleen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goeie ligging, privaat en gerieflik. Ek het voorheen (meer as een keer) hierdie eenheid bespreek. Die ligging is perfek en goed toegerus vir wat ek nodig het. Sal waarskynlik volgende jaar weer gaan. 'n Bykomende rak in die badkamer sal gaaf wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rossouw
116 Bedford
Dankie Daleen Waardeer jou terugvoer en kommentaar. Sien weer. Groete.

Mimmie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Eenheid was baie netjies en skoon en op 'n baie veilige ligging geleë. Baie lekker, dankie, hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rossouw Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 116 Mare Street, Kampersrus, 1381, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe93ea58afe021b1685efe302d6e34241a4667be84af72c741630dee71f4dda8bc5e71687a7f2b798b8d3da9e0640299807ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 116 Mare Street Kampersrus 1381 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.510073473169 30.890393843309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang