116 Bedford
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 116 Mare Street, Kampersrus, 1381, Limpopo
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
116 Bedford is 'n selfsorgkothuis in Kampersrus, 'n bekoorlike historiese dorpie in Limpopo. Die dorpie is aan die voet van Marieskopberg geleë, naby wildreservate, insluitend die Krugerwildtuin en Blyderivierspoort Natuurreservaat.
Verblyf word in 2 eenhede gebied. Die eenslaapkamerkothuis met lugversorging het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander kothuis beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Albei eenhede het selfsorggeriewe, braaigeriewe en WiFi.
Besoekers aan Kampersrus kan besienswaardighede soos natuurreservate, die Blyderivierspoort, talle restaurante, kroeë en staproetes in die omgewing besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rossouw Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 116 Mare Street, Kampersrus, 1381, Limpopo
- Gaste dink 116 Bedford het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 116 Mare Street, Kampersrus, 1381, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang