Successfully reported
+42

116 Sameja Drive, Dunkirk Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Salt Rock Road, Dunkirk Estate, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

116 Sameja Drive, Dunkirk Estate is in Ballito, 'n kusdorpie in KwaZulu-Natal. Hierdie vakansiehuis is ideaal vir groter gesinne of groepe vriende, en bied al die geriewe en moderne kenmerke wat nodig is om te ontspan en 'n onvergeetlike wegbreek te geniet.

Dié luukse huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende 3 slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die eerste en tweede badkamer het 'n stort, en die laaste badkamer het slegs 'n toilet.

Die oopplan-leefarea lei na die speelarea met 'n pooltafel, die sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Hierdie areas bied asemrowende uitsigte oor die pragtige groenigheid en die see. Gratis WiFi, lugversorging, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat swembad vanaf die balkon, waar hulle kan sonbaai met 'n boek en drankie. Hulle kan ook in die welige tuin kuier. Daar is ook braaigeriewe.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Salt Rock Road, Dunkirk Estate, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 116 Sameja Drive, Dunkirk Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Salt Rock Road, Dunkirk Estate, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6ad49ae11c28b09f76e11510aebb65424b5f715df59994cdc4609ae88a730cfa7b6c255a180c056b9c023baafa5d53a0292?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 1 Salt Rock Road Dunkirk Estate 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.48958948437 31.235073613631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang