12 on York
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 York Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
12 on York is 'n bekoorlike gastehuis teen Navil Hill in Bloemfontein. Dit bied oorvloedige voëllewe en 'n rustige omgewing, wat dit die perfekte ontvlugting maak na 'n dag van bedrywighede.
Verblyf word gebied in verskeie kamers met verskillende slaapvermoë. Elke kamer is gerieflik gemeubileer en het en suite-badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Boonop het gaste toegang tot komplimentêre WiFi.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Aninka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 York Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink 12 on York het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 York Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang