Successfully reported
+19

SnL 12 Dwergarend

Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Dwergarend Street, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SnL 12 Dwergarend bied gerieflike verblyf in die plaasdorpie Malelane. Dié dorp is naby die Malelane-hek na die Krugerwildtuin en bied die ideale oorslaapplek vir gaste wat bedags die park wil besoek.

Dié gastehuis beskik oor 10 slaapkamers. Die kamers het slaapplek vir 2 of 3 gaste en elke kamer het 'n privaat badkamer. Die kamers het lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan van die gemeenskaplike kombuis gebruik maak wat tydens middag- en aandete beskikbaar is. Gaste kan maaltye in die area wat na die tuin lei geniet. Die tuin het 'n swembad.

Die area het verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede en heelwat buitelug-doendinge, soos voetslaan, wildritte en fietsry is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Rosette C
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het die verblyf baie geniet en sal beslis volgende keer langer bly. Die gasvrou was besonders vriendelik en hulpvaardig. Kamer is groot met alles ...
Sien meer
Aug 2025
Cecil E
Besigheidsreis
5.0
Luuks en netjies. Die gastehuis is netjies en die kamers is luuks.
Feb 2025
Christa G
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en baie netjies. Baie netjies en skoon, goed geleë en veilig. Kamer was baie gerieflik en die swembad 'n lafenis. Dit was regtig gerieflik. ...
Sien meer
Jan 2025
Andre C
5.0
Uit die boeke lekker! Vir seker die beste en netste plek om te oornag, kamers is fantasties en die mense is baie behulpsaam. En waarde vir geld. Ek he...
Sien meer
Des 2024
Carike M
Besigheidsreis
5.0
Veilig en skoon. Baie stil en veilige verblyf, skoon en netjies. Sal weer hier bly.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 12 Dwergarend Street, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink SnL 12 Dwergarend het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Dwergarend Street, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA474a8bd58e44f395ea8b400608fc642c663bbf4ce345b4876d54ffaf21a4e840479a2b3a423ada68cdc9a56c815f6ace9389?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 12 Dwergarend Street Malelane 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.490944555367 31.499169330025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang