12 E Casta
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 E Casta Street, Dana Bay, Mossel Bay, 4126, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
12 E Casta is 'n bekoorlike huis in Danabaai, Mosselbaai en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die strand. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.
Hierdie area maak lei na 'n onderdakbalkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Verlynn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 12 E Casta Street, Dana Bay, Mossel Bay, 4126, Wes-Kaap
- Gaste dink 12 E Casta het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 E Casta Street, Dana Bay, Mossel Bay, 4126, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang