Successfully reported
+32

12 Korhaan

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustines Road, Farm 32, Kliprug, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 420 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

12 Korhaan is 'n pragtige selfsorghuis naby die strand in Paternoster. Dit is die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers, see-liefhebbers of diegene wat op soek is na 'n bietjie stilte buite die stad.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad. Al die slaapkamers bied toegang tot die oopplan-leefarea wat 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea het.

Die kombuis is mooi belig en het 'n eiland met sitplek. Dit is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die opwasarea langs die kombuis het 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na die eetarea waar daar 'n etenstafel met genoeg sitplek is. Die sitarea het 'n kaggel en genoeg sitplek voor die platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea bied toegang tot 'n privaat binnehof met 'n onderdakbraai en nog 'n etenstafel met sitplek vir 6.

Gaste het toegang tot hul eie ingange en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 927

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • St. Augustines Road, Farm 32, Kliprug, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink 12 Korhaan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 420
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 420
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 420
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustines Road, Farm 32, Kliprug, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5632248fa5e5385e0715e6b6d49f322786102b87c633b4b1010ef9e24c03923db6a9f8e90fee926e27d21dfc1a53f27f4084?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 420 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 St. Augustines Road Farm 32 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808056414147 17.897410311592
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang