Successfully reported
+28

12 On Top Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Market street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

12 On Top Guesthouse is sentraal geleë in die hartjie van Piet Retief, Mpumalanga. Daar is ruim en gerieflike gastekamers sowel as selfsorgwoonstelle beskikbaar.

Die standaardkamers is elk toegerus met 100% katoenlinne, 'n platskerm-TV met DStv asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die 6 selfsorg-eenhede is volledig toegerus met 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die selfsorg-eenhede het slaapplek vir 2 mense en het 'n aangrensende slaapkamer, dan het die eenheid slaapplek vir 4 mense. 'n Addisionele matras kan op versoek vir nog 'n kind bygevoeg word.

12 On Top Guesthouse is in die middedorp en naby al die plaaslike restaurante en winkels. Piet Retief is naby die Swaziland-grens en 80 km weg van die Wakkerstroom-vleilande wat spog met 'n verskeidenheid voëllewe vir voëlkykers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 23 Market street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink 12 On Top Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Market street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkZTZlY2IxLTQzYjctNDFkNy1iMDlkLWY3N2M0MWUxMTM5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 23 Market street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.001899755494 30.800974301853
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang