Successfully reported

12 Op Golf

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 171 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Clifford F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld, vriendelikheid, netheid en ligging. Vriendelike ontvangs. Plek baie modern en beslis waarde vir die prys. Weer nie saamgespeel nie, maar die rustigheid en mooi uitsig oor die see het daarvoor opgemaak. Loopafstand van die restaurante. Sal definitief weer teruggaan as die weer beter is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die geriewe was uitstekend, dit is 'n ruim en baie gerieflike wooneenheid. Ons verblyf by Golfstraat 12 was baie aangenaam. Ons is vriendelik ontvang. Baie skoon en netjies, goeie waarde vir geld en ook uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Baie netjies. Heerlik geslaap en seeuitsig is pragtig. Het ons hartlik verwelkom en was baie gasvry. Sal vir seker weer daar oorslaap, want dit is netjies en alles wat jy nodig het vir 'n paar dae se bly met asemrowende uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vredevolle atmosfeer, vind jou "peace & quiet" hier. Wat 'n oulike plekkie! Dit is skoon, lekker ingerig, die bed asook beddegoed is puik! Pragtige uitsig en vriendelike mense. 12 on Golf is vir seker bo aan ons lysie vir verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lu-gerda D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Lieflike plek om te bly. Lieflike plek om te bly. Ons het dit baie geniet. Die eenheid het alles wat ons nodig gehad het. Dit was skoon en pragtig ingerig. Die ligging was ook perfek om Agulhas te verken… naby die lighuis en Suidpunt van Afrika asook die see, winkels en restaurante. Ons het elke oomblik van ons verblyf geniet. Die eienaar is baie gaaf en het ons goeie aanbevelings gegee vir restaurante. Ons sal gaan definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Nice ocean view and a quiet location. Well worth the price. The stay was a memorable experience. The location is peaceful, scenic and just a short walk from the southernmost tip of Africa. The apartment was clean, well-equipped, and cozy, offering everything needed for a comfortable and relaxing getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre Von Weidts V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Mooi uitsig, gerieflik, netjies en die eienaars is baie oulik en behulpsaam. Asemrowende uitsig en baie vriendelik ontvang. Die eenheid is regtig ruim, baie netjies en daar kort regtig niks. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan, dit is bekostigbaar en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Goeie ligging, waarde vir geld, gerieflik, netjies. Baie lekker gebly, sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doné T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjies, skoon en alles wat jy nodig het, naby restaurante en die see. Weer eens het Zelda ons nie teleurgestel nie. Dit is een van ons gunsteling plekke om na te gaan vir 'n kort wegbreek. Die weer het nie saamgespeel, digte mis, maar ons was knus en warm en die dag gebruik om net lui te wees, TV te kyk en te lees. 'n Wegbreek wat ons baie nodig gehad het. Dankie ook vir die ekstra moeite, ons waardeer dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik gekuier. Dorpie het pragtige geskenkwinkels en heerlike restaurante. Heerlik gebly. Verblyf toegerus met alles wat nodig is. Die binnebraai was 'n wenner in die winderige toestande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 171

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Golf Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA110df955d9505623974ccf5ba476a8911e7c1a72e11c04ffa74a80ecc9c8562a112ebf193b6726447625d46078f0645bb5b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 171 5 1 5 12 Golf Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.826867521924 20.008876567459
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang