Successfully reported
+42

12 Op Golf

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Golf Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

12 on Golf is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n gesellige binnebraai in L'Agulhas. Die eenheid vorm die grondvloer van die eienaar se privaat woning, maar dit het sy eie aparte en privaat ingang. Die huis spog met 'n pragtige uitsig oor die see, hetsy gaste binne of buite staan. Hierdie verblyf word nie deur beurtkrag beïnvloed nie, want hierdie verblyf is op 'n sonkragstelsel.

Die eenheid het 1 groot slaaparea met 'n koningingrootte-bed en enkelbed. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Verder is daar 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware vir 4 persone. Daar is ook 'n TV met volledige DStv.

'n Aparte vertrek met 'n gesellige binnebraai en eetkamer met 'n tafel en stoele waar gaste hul maaltye kan nuttig is ook beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 171 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Clifford F
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld, vriendelikheid, netheid en ligging. Vriendelike ontvangs. Plek baie modern en beslis waarde vir die prys. Weer nie saamgespeel nie, m...
Sien meer
Sep 2025
Elvin V
Saam met lewensmaat
5.0
Die geriewe was uitstekend, dit is 'n ruim en baie gerieflike wooneenheid. Ons verblyf by Golfstraat 12 was baie aangenaam. Ons is vriendelik ontvang....
Sien meer
Sep 2025
Susan P
Besigheidsreis
5.0
Baie netjies. Heerlik geslaap en seeuitsig is pragtig. Het ons hartlik verwelkom en was baie gasvry. Sal vir seker weer daar oorslaap, want dit is net...
Sien meer
Sep 2025
Ronel G
Saam met lewensmaat
5.0
Vredevolle atmosfeer, vind jou "peace & quiet" hier. Wat 'n oulike plekkie! Dit is skoon, lekker ingerig, die bed asook beddegoed is puik! Pragtige ui...
Sien meer
Sep 2025
Lu-gerda D
Gesin met klein kinders
5.0
Lieflike plek om te bly. Lieflike plek om te bly. Ons het dit baie geniet. Die eenheid het alles wat ons nodig gehad het. Dit was skoon en pragtig ing...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 171

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 12 Golf Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink 12 Op Golf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Golf Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA110df955d9505623974ccf5ba476a8911e7c1a72e11c04ffa74a80ecc9c8562a112ebf193b6726447625d46078f0645bb5b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 171 5 1 5 12 Golf Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.826867521924 20.008876567459
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang