12 Op Golf
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Golf Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
12 on Golf is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n gesellige binnebraai in L'Agulhas. Die eenheid vorm die grondvloer van die eienaar se privaat woning, maar dit het sy eie aparte en privaat ingang. Die huis spog met 'n pragtige uitsig oor die see, hetsy gaste binne of buite staan. Hierdie verblyf word nie deur beurtkrag beïnvloed nie, want hierdie verblyf is op 'n sonkragstelsel.
Die eenheid het 1 groot slaaparea met 'n koningingrootte-bed en enkelbed. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Verder is daar 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware vir 4 persone. Daar is ook 'n TV met volledige DStv.
'n Aparte vertrek met 'n gesellige binnebraai en eetkamer met 'n tafel en stoele waar gaste hul maaltye kan nuttig is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 171
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 12 Golf Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink 12 Op Golf het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Golf Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang