Successfully reported
+9

12 The View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 St Francis Street, 12 The View, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

12 The View is in Jeffreysbaai wat wêreldwyd bekend is vir branderplankry en pragtige strande. Dit is die ideale wegbreek naby die see.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en stort en die tweede slaapkamer het 'n bad. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met stroomdienste. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus.

Buite is daar 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lesa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 St Francis Street, 12 The View, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink 12 The View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 St Francis Street, 12 The View, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA279f206c77b6c4fd2204a27f8b90496960e85621dd800f272091d87b60352853ca93cfcd5fef5d6d74c18b054427c3f37ade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1 St Francis Street 12 The View 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.047270669113 24.919325236246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang