Successfully reported

12 Villa Chanel

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Hendrik S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie netjies en lekker plek. Het baie lekker gebly, sal net graag 'n parkering wil hê vir 'n Hyundai H1, so groot voertuig sukkel by die garage, maar anders was dit baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kate B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Was uitstekend. Baie lekker, cozy, netjiese plekkie naby alles. Ons verskriklik lekker gebly en die gashere was baie vriendelik. Sal beslis weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Vriendelike eienaars, netjiese plek, veilig, kindervriendelik, het alles in. Baie lekker gebly naby die see, dit was regtig waar 'home away from home'. Sal enige tyd die plek aanbeveel. Alles was perfek netjies, kindervriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik gebly en gekuier. Ons het heerlik gebly. Die woonstelletjie is goed toegerus en ons gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faaika A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Magical. Hosted is wonderful, had excellent stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2025

Goeie waarde vir geld. Verblyf was baie lekker en beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaun M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2025

Baie lekker gekuier. Aangename tyd met vriende. Ek spandeer. WiFi was ietwat van 'n probleem. Strand en winkels naby geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Villa Chanel, De Bakke, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cfa20a3c45425773b1bbd3ba188205b8e0b3cccec73ceb02af5683bb8af9b40b42846e805daff0766fc4d3bd04168cfb166?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 12 Villa Chanel De Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.172405982288 22.123614798552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang