Successfully reported
+22

120 on Weber

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 120 Weber Street, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Vanaf R837 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

120 on Weber is in 'n rustige straat in die woonbuurt Meyerspark geleë en bied lieflike selfsorgverblyf in 'n tuinkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dit is 'n rustige toevlugsoord vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en 'n oopplan-ontwerp wat oor 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie beskik. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Lugversorging en WiFi is beskikbaar.

Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en 'n etenstafel. Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, 'n wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die buite-sitarea met braaigeriewe ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en hierdie verblyf werk tydens kragonderbrekings met sonkrag.

120 on Weber is naby restaurante en winkelsentrums, soos The Grove, Menlyn en Menlyn Maine. Die Time Square Casino en Atterbury-teater is ook naby.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Francois J
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is als wat mens nodig het vir 'n oornagverblyf. Baie goeie waarde vir geld. Deon het 'n pragtige en baie gemaklike plek. Daar is als wat mens nodi...
Sien meer
Jun 2025
Maryna R
Saam met lewensmaat
5.0
Beveel 120 on Weber sterk aan. Ons het baie lekker gebly. Woonstel is skoon, netjies, stil en rustig en het alles wat nodig is.
Mrt 2025
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Aanbeveel vir enige iemand wat Pta toe reis. Uitstekend, perfekte ligging in stil area, naby snelweg en baie sentraal. Dit sal my tuiste wees wanneer ...
Sien meer
Des 2024
Esta S
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustig, veilig en gerieflik! Home away from home! Die eenheid was skoon en netjies en het regtig alles wat jy nodig het, dit het soos ons eie hu...
Sien meer
Okt 2024
Riané O
5.0
Very pleasant. Will definitely recommend. Very pleasant, neat, clean. Enjoyed the stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 120 Weber Street, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink 120 on Weber het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 837
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 837
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 837
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 120 Weber Street, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea211809336ce02918ba522b8b439a026e0dfacde6cfd03715f3e7a788b935d99785104e096dca41d746af47806d9e9d0d8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R837 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 120 Weber Street Meyerspark 0184 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.740135467877 28.300905774205
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang