122 @ Big Bay Beach Club
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sumatra Avenue, Big Bay Beach Club, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
122 @ Big Bay Beach Club is in Big Bay geleë, stapafstand van die skilderagtige Bloubergstrand, wat dit 'n ideale kuswegbreekplek maak.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. 'n Dubbelslaapbank in die sitkamer bied ekstra slaapplek vir verkieslik 2 kinders. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste word vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in, aangevul deur 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n TV en toegang tot gratis WiFi.
Deur die skuifdeure kan gaste op die gemeubileerde balkon ontspan terwyl hulle pragtige uitsigte geniet. Die woonstel bied toegang tot gemeenskaplike geriewe, insluitend tennisbane, 'n speel- en skaatspark, 'n braai-area en 'n swembad. Vir diegene wat graag wil verken, is die Blaauwberg Natuurreservaat binne loopafstand, terwyl Table Bay Mall net 3.3 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jaime Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Sumatra Avenue, Big Bay Beach Club, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 122 @ Big Bay Beach Club het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sumatra Avenue, Big Bay Beach Club, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang