123 at the Sea Brookes Hill Suites
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lower Brookes Hill Street, Brookes Hill Suite, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
123 at the Beach is ideaal geleë op Brookes Hill Suite, oorkant Gqeberha (Gqeberha (Port Elizabeth)) se gewildste strande en Boardwalk-kompleks.
Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.
Die leefarea maak oop op 'n lieflike balkonarea wat 'n bistrotafel met stoele het. Die woonstel bied ononderbroke uitsigte oor die see.
Die woonstelkompleks spog met 'n pragtige omliggende tuin, swembad en 24 uur-sekuriteit. Die woonstel is stapafstand vanaf die promenade geleë, waar gaste die casino asook talle restaurante en winkels sal vind.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariliesh Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 260
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Lower Brookes Hill Street, Brookes Hill Suite, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink 123 at the Sea Brookes Hill Suites het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lower Brookes Hill Street, Brookes Hill Suite, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang