Successfully reported

123Vyfer on Whale Trail

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Renier B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Awesome and peace of mind. Unbelievably beautiful and clean, this apartment supplies all your holiday needs, secure and safe, with beautiful views. I would absolutely recommend 123 Vyfer to anybody; it feels like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie C
Lang verblyf
5.0
Sep 2025

Uitstekende verblyf, hoogs aan te beveel. Uitstekende verblyf. Maklike toegang tot woonstel vir persone met mobility issues. Woonstel is silwer skoon en alles wat nodig is in die kombuis. Naby aan walvis uitkykpunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

5 ster verblyf! Ons gasvrou het ons verblyf heerlik gemaak. Haar aanbevelings t.o.v. restaurante en ander besienswaardighede was in die kol. Ons verblyf was in 'n stil woonbuurt, die kaggel het bykomende atmosfeer gebied. Jy is 'n gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liam B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Awesome, will definitely come again. Zelda is a great host, very good communication and helpful. Very clean and neat place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meaghan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Comfortable and cosy. This was such an amazing stay. Comfortable beds, the fireplace works well. More than enough space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelene E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Perfek en skoon. Pragtige eenheid, stylvol gemeubileer, baie naby aan staproetes met amazing views.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Dit was 'n wonderlike naweek en ons sal beslis weer hier kom bly. Dit is wonderlik om by so 'n mooi plek wat so netjies en skoon is, te bly. Alles werk net so goed en Zelda is 'n vriendelike persoon wat onmiddellik help as jy haar nodig kry. Die huis is een straatblok van die see af, maar die see kan gesien word van die woonstel af. Staproete reguit see toe is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Kan nie vir meer vra nie. Ons het besonder lekker gebly by 123 Vyfster on Whale Trail. Die eenheid was besonder skoon en netjies. Alles wat nodig was, was beskikbaar en nog meer. Ons het die stoepie baie geniet waar ons in die oggende koffie gedrink het en na die see en voëls gekyk het. Die eienaar was baie hulpvaardig en het baie goed na ons gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitmuntend. Bespreek en beleef dit! Wonderlike verblyf met net die beste. Zelda is 'n wonderlike gasvrou en loop dit ekstra myl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflike woonstel om as basis te gebruik om die Overberg te verken. 123Vyfer bied gemaklike akkommodasie. Die woonstel is blinkskoon en goed toegerus, daar skort eenvoudig nie enige iets nie. Ons het die tyd wat ons daar tuis gegaan het goed benut om lekker te ontspan en die woonstel as basis te gebruik om die Overberg-gebied te verken. Ons sal weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 123 Vyfer Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1804079f9b0f6d176c68125ff028e6dec47027500c2078ad87296e27b9ed24f878e6772341d69e9f1acc53a551d26b74a85c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 123 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -34.555245 19.366107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang