Successfully reported
+23

1261 @ Langebaan Country Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1261 Vogelsanck Street, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 270 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

1261 @ Langebaan Country Estate is 'n ruim selfsorghuis, ideaal geleë vir 'n gesinsvakansie in Langebaan, bekend as die Juweel van die Weskus. Hierdie eiendom is perfek vir gaste wat op soek is na rustige, oop landskappe met asemrowende blou water en wit sandstrande.

Die eiendom bied slaapplek aan tot 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste, tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met koningingrootte-beddens en beskik oor en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde en vyfde slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die oopplan-sitkamer en -eetarea bied oorgenoeg sitplek om te eet en te ontspan. Boonop is daar 'n knus TV-kamer met toegang tot komplimentêre WiFi.

Die eiendom beskik ook oor 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en veilige parkeerplek word vir gaste voorsien. Langebaan is 'n gewilde bestemming wat bekend is vir sy watersport, danksy sy pragtige strandmeer. Die landgoed bied ook 'n verskeidenheid geriewe, insluitend 'n gholfbaan, klubhuis, tennisbaan en swembad.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cathy A
5.0
Excellent. The stay was great. The house was neat and clean. We just ran out of toilet rolls, especially being a large group.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Cheronice L
Saam met vriende
5.0
Alles was amazing en die huis was die mooiste met die beste view. Ons het lekker gekuier.
Mrt 2025
Lee-ann H
5.0
Absolutely amazing. I was looking for a place to escape the busy city life and it was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Jess H
5.0
Highly recommend! Great space - enough for everyone to chill and come together at the same time!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Veronique S
5.0
Heerlik! Kom definitief weer! Baie dankie vir die mooi huis! Ons het dit geniet!
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Thato Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1261 Vogelsanck Street, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1261 @ Langebaan Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 270
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 270
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 270
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1261 Vogelsanck Street, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4d58a9e754652d0d5c2c68c066326012b331f88c776cd321c54abff494fcd8e94e14883d06bf664769164e98f496f69a24d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 270 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 1261 Vogelsanck Street Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.072093951717 18.04246952209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang