Successfully reported
+14

128 Breakers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

128 Breakers bied gerieflike selfsorgverblyf in Umhlanga in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat smaakvol versier is. Dit is op die grondverdieping in die Breakers-oord se ontwerperstuin wat toegang tot die strand en Umhlanga se promenade bied. Die eenheid in Breakers-oord word privaat besit.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad en toilet. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Daar is 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf in die kombuis. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele, asook 'n sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale. Daar is lugversorging en WiFi.

Die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Daar is kelderparkeerplek vir 1 voertuig. Gaste kan gerus van die hotel se geriewe soos die gimnasium, internet-sitarea, speelarea vir kinders, die salon, putt-putt-baan, restaurant, 2 koue swembaddens en 1 verhitte swembad gebruik maak.

Umhlanga se gewilde promenade strek 2,5 km vanaf Breakers-oord tot by die Malindi-kompleks. Dit is die ideale plek vir 'n wandeling of 'n drafsessie. Dit bied ook toegang tot restaurante in die omtrek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 235

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 88 Lagoon Drive, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 128 Breakers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e930d63b615cd1ce97175dfdffb32eb14cf542e5b24d51e8a9516321e19260b9a1a76875aa06698a8107256da78343e401e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 88 Lagoon Drive Breakers 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.713514416013 31.092207508599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang