Successfully reported
+29

129 B African Bushveld

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelspoort Road, Unit 129 Utopia Nature Estate Portion 3, Buffelspoort Valley, 0350, Noordwes
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

129 B African Bushveld is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Utopia Nature Estate in Buffelspoortvallei, Noordwes. Hierdie eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne natuur-ontspanning.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n kombuisie en 'n badkamer. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof gasstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, 'n etenstafel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n patio wat met buitemeubels gemeubileer is.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, veilige parkeerplek, gemeenskaplike tennisbane, 3 swembaddens, staproetes, 'n putt-putt-baan en 'n skaakstel buite. Hierdie eiendom is ongeveer 11 km vanaf Buffelspoort waar gaste toegang het tot geriewe soos winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Riaan D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese verblyf in wonderlike omgewing. Fantastiese kamer in wonderlike omgewing. Dit het gevoel of ons in die bosveld bly en die kamer is baie go...
Sien meer
Apr 2025
Ramona M
Gesin met tieners
5.0
Die gasvrou is baie vriendelik. Die plek is netjies, skoon en stil. Dit was rustig, skoon en aangenaam. Ontvang met 'n koeldrank en sjokolade.
Mrt 2025
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en rustig! Sielsrus ondervind. Ons het heerlik gebly, die atmosfeer en die rustigheid was fantasties. Kamer was baie netjies en alles in o...
Sien meer
Jun 2024
Silvana G
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het ongelooflik lekker gekuier, baie netjies en rustig. Dit was amazing gewees, ons het baie lekker gekuier, baie netjies, rustig en almal is so v...
Sien meer
Mrt 2024
Jannie S
Saam met lewensmaat
4.6
Billik tarief en skoon kamer. Skoon en netjies. Bietjie klein en warm water in die aand is 'n probleem.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Buffelspoort Road, Unit 129 Utopia Nature Estate Portion 3, Buffelspoort Valley, 0350, Noordwes
  • Gaste dink 129 B African Bushveld het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelspoort Road, Unit 129 Utopia Nature Estate Portion 3, Buffelspoort Valley, 0350, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44990689ee22df589e15c736cfbc41cab872fe10a17756c1c4b2d4a76a848e4f34f8cc8e01cb0062d54c6844cce61083373c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Buffelspoort Road Unit 129 Utopia Nature Estate Portion 3 0350 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.816915504405 27.475141275906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang