13 Boulder Bay
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 70 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
13 Boulder Bay bied veilige oopplan-selfsorgverblyf in die kusdorpie Ballito. Die pragtige see-uitsigte en groen landskappe maak dit die perfekte verblyf vir seeliefhebbers en gesinsvakansies.
Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes met 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die slaapkamers en sitarea is toegerus met plafonwaaiers.
Die kombuis het 'n 4-sitplek-eilandtafel, perfek vir maaltye, en is toegerus met 'n stoof en kookplaat, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis het ook 'n wasmasjien. Die kombuis vloei na die leefarea met gemaklike rusbanke voor 'n platskerm-TV. WiFi is beskikbaar, gaste moet egter hul eie DStv-dekodeerders saambring.
Gaste het toegang tot hul eie aparte ingang en veilige parkeerplek. Gaste geniet ook toegang tot die gemeenskaplike braai-area en swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 95
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 70 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 13 Boulder Bay het ’n goeie ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 70 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang