Successfully reported
+18

13 Eureka

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Eureka Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

13 Eureka is 'n ruim vakansiehuis in 'n rustige straat in Struisbaai. Dit is naby die swemstrand en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n etenstafel geskik vir 6 gaste, 'n sitkamerstel en 'n TV met DStv. Die huis lei na die toegeboude binnehof met ingeboude braaigeriewe en 'n eetarea.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ansu Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 13 Eureka Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink 13 Eureka het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Eureka Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8fe0a032d928d11ac8c487d554dad84d107453654deb347c6c3b979dbc8a83eb1398e6c7d79727f18f5650924deb9a49f14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 13 Eureka Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.79599 20.04772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang