Successfully reported

13 On Marsh

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Nicole V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Beautiful accommodation in the perfect location! Wow! What a lovely, welcoming and most organised place. Suna was so approachable and helpful with things to do in Mossel Bay. The accommodation was incredibly comfortable, cosy and beautifully decorated. Highly recommended place to stay in Mossel Bay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Baie baie mooi! Verskriklik mooi, skoon en fyn afwerkings - ek is mal oor die plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Lieflike plek! Baie gerieflike en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annita L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

We genoten van die kamer op die gelijkvloers. Alle probleme is dadelik opgelos. Ons het dit na ons sin gehad, alles was in orde, en ons kon te voet na die strand toe gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Robert E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

The centrally and safely located accommodation was very clean and we immediately felt comfortable. The handover of the keys and communication with the hostess was easy. We will be happy to come back! Uncomplicated communication with the hostess and easy key transfer. The accommodation had everything we needed for our short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Great place! We loved staying at 13 On Marsh. It was such a comfortable and smart place to stay. It was central to the beach and restaurants. Highly recommended and a place we'd stay without hesitation on our next visit to Mosselbay. Wonderful breakfast included.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Baie nice. Was lekker om so in die middedorp te bly. Diens is vriendelik en dit is 'n lekker atmosfeer met die koffiewinkel en bloemiste op dieselfde perseel. Sal dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Judy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie mooi en gerieflik geleë. Die woonstelletjie is baie baie mooi en gerieflik geleë. Ook baie veilig met sy eie parkeerplek agter 'n hek. Naby aan alles en reg langs die Coffee Club wat heerlike kos bedien asook die ontbyte. Sal gerus weer daar bly. Enigste klein probleempie was die aircon - maak nie baie koud nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Oulike kamer. Lekker gebly in ons kamer. Alles wat nodig is vir 'n kort besoek. Lekker geëet by die aangrensende restaurant waar ontbyt ook bedien was. Ek het my foonlaaier vergeet en Suna het vriendelik gehelp om dit weer by my te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Suna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Marsh Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmZjBkNTE5LTM2YmUtNGE4ZS1hY2YzLTY3MGQ1MmIzOGUyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 13 Marsh Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.182789218856 22.152438055225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang