13 On Marsh
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Marsh Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
13 On Marsh is 'n stylvolle ateljeewoonstel in 'n historiese gebou wat onlangs opgeknap is in die hartjie van Mosselbaai. Dié eenheid is lekker naby die strand, restaurante en verskeie besienswaardighede.
Dié woonstel is 'n privaat, oopplan-woonstel en bied slaapplek vir 2 gaste. Dis op die grondverdieping en het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort en 'n aparte toilet. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n platskerm-TV, DStv en veilige parkeerplek in. Daar is 'n bloemiste op die perseel.
Besienswaardighede naby sluit die Pinnacle Point Beach and Golf Resort, Botlierskop-wildreservaat, Garden Route-kasino en verskeie strande in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Suna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 13 Marsh Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 13 On Marsh het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Marsh Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang