Successfully reported
+17

13 on Snowden Mill Park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Snowden Avenue, Mill Park, Port Elizabeth (Gqeberha), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

13 on Snowden Mill Park bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis in Port Elizabeth (Gqeberha), Oos-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Boonop het die eenheid 'n enkelbed vir ekstra slaapplek. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie wat 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware insluit. Die sitkamer is ingerig met gemaklike stoele en 'n slim-TV met Netflix. Daar word van gaste vereis om aan te meld met hul eie aanmeldbesonderhede, saam met gratis WiFi-geriewe. Die eiendom is toegerus met 'n sonkragstelsel om beurtkrag te vermy.

Buite het gaste toegang tot 'n gedeelde braai-area en bykomende sitplek buite. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.

Gaste word voorsien van veilige parkeerplek agter veiligheidshek met elektriese heining.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Hydeh-Mari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 13 Snowden Avenue, Mill Park, Port Elizabeth (Gqeberha), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink 13 on Snowden Mill Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Snowden Avenue, Mill Park, Port Elizabeth (Gqeberha), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fed151ce2b12262d1791239ad0961dcfcfbc789ba830e21f3681168681c79d64b694caae096efa0a09407a8aface45438ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense 3 5 1 5 13 Snowden Avenue Mill Park 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.9632759 25.5965968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang