13-op-Draai
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Draai Avenue, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
13-op-Draai bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n kothuis in Stellenbosch op die eienaar se eiendom, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie kothuis met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, tweeplaatstoof, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot 'n pragtige tuin met asemrowende uitsigte oor die berg. Veilige parkering is beskikbaar. Die eiendom is binne loopafstand van skole sowel as die middestad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Joané Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 13 Draai Avenue, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink 13-op-Draai het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Draai Avenue, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang