13 Orion Luxury Apartment
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 Orion, 15 Sirius Street, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R2 850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
13 Orion Luxury Apartment bied 'n stylvolle toevlugsoord ideaal vir die hele gesin in Polokwane.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers, 1 met 'n stort, wasbak en toilet en die tweede badkamer het 'n toilet en 'n bad met 'n oorhoofse stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Sentrale ontbyt-eiland is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 6 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste ontspan in die tuin met buitemeubels, 'n boma en 'n swembad. Veilige parkering word dwarsdeur gaste se verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Savannah Mall binne loopafstand, die Polokwane Kunsmuseum is 3.8 km weg en Polokwane Slang- en Reptielpark is 6.5 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13 Orion, 15 Sirius Street, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 Orion, 15 Sirius Street, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang