Successfully reported

1322 Backpackers International

Rugsakreisigerslosies

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Willie V
1 nag
5.0
Aug 2025

Will definitely use this accommodation again. Very pleasant and very peaceful. All the staff were very friendly and helpful. The apartment was very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verena G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Comfortable, clean, nice. Had a great night in one of the huts that have an en suite bathroom. There is 24h reception in case you come home late. The hut was clean and spacious. The atmosphere on the compound is very nice, with different huts and outdoor kitchen/braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonita H
1 nag
5.0
Des 2024

Oornag na 'n eindjaarfunksie. Die kamers is baie netjies en daar is veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benjamin D
Kort verblyf
4.2
Jul 2025

Very good accommodation for the price. Comfortable beds. Clean, welcoming, secure house with a big kitchen. I was there for a few days in the off season, so it was quiet and there was plenty of space. The large garden and outdoor area has a fireplace and a pool and is nice to sit in. There is one lane that fits three cars if you want secure overnight parking, which means you will probably have to get up early to move your car for someone else. Gate access is controlled by security and was usually speedy. The showerheads are due for a change.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Ontspannend, vriendelik en goeie waarde vir geld. Die venue is baie meer as die foto's. Ek en my gesin was baie beïndruk met alle verblyfopsies op die perseel. Die selfhelpkroeg was ook 'n goeie byvoeging. Daar is genoeg koelte en meer as genoeg kuierplek vir al die gaste. Ons sal hul definitief weer besoek wanneer ons stad toe gaan. Van begin tot einde goeie, vriendelike diens gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik. Baie lekker gebly. Vriendelike en behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

K J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Fully recommended, great staff, very helpful. Fully recommended for traveller overnight stay. Cabin for 2 adults only just to sleep. I felt very congested to move in the cabin. Fantastic staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Soretha M
Kort verblyf
4.6
Des 2020

Gemaklike, veilige aanbeveelbare slaapplek. Baie dankie. Ek het alles daar gekry wat ek nodig gehad het, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher Jerome H
Kort verblyf
5.0
Okt 2018

Verblyf was fantasties. Ons verblyf was fantasties geriewe was uitstekende, eienaars en werkers baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2018

Baie lekker. Baie lekker gewees. Goeie mense ontmoet asook buitelanders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcel
1322 Backpackers International
Hi Francois Baie dankie, en julle is baie welkom om weer hier te bly. Groete Marcel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marcel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 583
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 583
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 583
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1322 Arcadia Street, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2OWI4NDVjLTNiYjYtNDcyMS04ODc1LTdlYTkyMzBlMjU2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R583 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 1322 Arcadia Street Hatfield 0083 Gauteng 021 201 8901 11:00-20:00 11:00 -25.746798344694 28.245758414268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang