Successfully reported
+34

133 Sabuti

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 133 Sabuti, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 790 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

133 Sabuti is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in die gewilde Paradise-woonstelblok van Sabuti, in Simbithi Eco Estate, Ballito.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en deel die gebruik van die tweede badkamer, wat ook toegerus is met 'n bad en 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien. Die oopplan-sitkamer en -eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan terwyl hulle die see-uitsigte bewonder. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi ook beskikbaar.

Boonop beskik die eiendom oor 'n lieflike, groot, gedeeltelik onderdak-patio met 'n gasbraai en die ongelooflikste see- en pragtige landgoed-uitsigte. Die eko-kant van die landgoed bied 4 gemeenskapsentrums met swembaddens, 'n rugbyveld, putt-putt, piekniekareas, braaigeriewe, stap- en fietsroetes, en volop voël- en dierelewe.

Aan die gholfkant van die landgoed is daar 'n eksklusiewe 18 Putjie Executive Gholfbaan. Die Simbithi Buiteklub wat 'n kroeg, sitkamer, gratis WiFi, die bekende Fig Tree Restaurant, en 'n veilige Avontuurspeelgrond vir kinders het.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito.net Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 34

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 133 Sabuti, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 790
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 790
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 790
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 133 Sabuti, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd296aa9ea95f363e72c3913cd03e0974041aaae8647559eec0f9f1a34349720eba7316df3c7329140d1d82d05bf522704d0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 790 per nag (plek vir 6) 133 Sabuti Simbithi Eco Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -29.521601599278 31.223273266701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang