Successfully reported
+16

134 Zimbali Lakes Boulevard

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Albiza Drive, Ballito, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 490 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

134 Zimbali Lakes Boulevard is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die woonstel is naby die strand, gholfbane, winkelsentrums en die lughawe.

Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp wat beskik oor 'n slaaparea, sitarea en kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Bad- en gesighanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n gemaklike rusbank, 'n TV met 'n klankstaaf, lugversorging en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johan B
Besigheidsreis
5.0
Rustig, mooi afgewerk en perfek vir vakansie, golf en besigheid as jy 2 mense is. Dit was 'n baie goeie plek en perfek vir twee. Ek sou wel die 'blind...
Sien meer
Okt 2025
Zenande M
Saam met vriende
5.0
I would give it a 7/10. The accommodation was cleanly kept, with the latest appliances to make our stay efficient as we were always in ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Bunang M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, relaxing, peaceful, safe. I love my stay. The unit is beautiful and neat. Close to all amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Naledi M
Saam met lewensmaat
4.8
Wonderful. Great host, great place. Absolutely loved it! Won't mind going back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Pierre M
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker gebly, skoon en netjies. Baie lekker gebly, sal dalk net tee lepels in die eenheid sit, daar is net baie klein lepels waarmee jy whisky ro...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Phumelele
Precious ...

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 13 Albiza Drive, Ballito, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 134 Zimbali Lakes Boulevard het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Albiza Drive, Ballito, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c886a5d9429f89f9a5ffcafc43f6c4cdbb917179bf6d869bfff421488308689bbf868aae15dd847c795b19fcee6808ecfde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 13 Albiza Drive Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.555027672285 31.183221426361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang