Successfully reported

137 @ Murray Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Edem A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazing clean place, great location and quiet and private. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné E
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie mooi en rustig. Ontbyt was heerlik die volgende oggend. Baie lekker gebly. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Alles wat jy nodig het en meer. Baie gerieflik, veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altus N
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Aangenaam en baie behulpsaam. Baie lekker gebly. Vriendelike en behulpsame personeel en baie netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantasties, gemaklik. My 3de keer. Die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-harm D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Perfek geleë en gemaklik. Goeie ligging en fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aubrey D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie aangenaam. Baie vriendelik en veilige plek. Aangename personeel en behulpsaam. Sal hulle enige tyd aanbeveel. Ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anell V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Wonderlike ligging. Ons gaan elke keer terug. Lieflike ontbyt. Veilig. Wonderlike ligging. Ons gaan elke keer terug. Lieflike ontbyt. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlike nagrus met smaaklike ontbyt. Hierdie is ons gunsteling gastehuis in Brooklyn. Ons bly graag hier oor. Die kamer was skoon en vars, en die badkamer lekker ruim. Gaste voel altyd spesiaal met die personeel se vriendelike diens. Die ontbyt was weereens baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lieflik rustig en baie mooi! Ons het baie lekker gebly. Sentraal, veilig en rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Nanette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 85

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 112 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 137 Murray Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc20bd3d6c8d41327af333b48c1e6eb4dfd43f2cc93e8f289ea8eba63d37603fe4d006dec18a97cc7bc88a0ee1fa75a6475d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 137 Murray Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.762883680325 28.236500918665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang