Successfully reported
+30

139 Barrington Blissful Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Gazelle Road, Barrington, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

139 Barrington Blissful Retreat is 'n pragtige woonstel wat slaapplek vir gesinne van 6 gaste het wat op soek is na 'n rustige en gerieflike see-toevlugsoord in Ballito.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Elke slaapkamer het lugversorging.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is WiFi en toegang tot DStv, Netflix en YouTube waar gaste met hul eie besonderhede kan aanmeld.

Die stoep het 'n gasbraai en oorgenoeg sitplek met 'n see-uitsig. Die kompleks het 2 swembaddens, tennis- en muurbalbane, 'n klubhuis, speelareas vir kinders en gemeenskaplike braaiplekke.

Die strand is net 'n blok verder waar gaste kan swem. Of gaste nou op die stoep ontspan, in die swembad swem, of die see-uitsigte geniet, 139 Barrington Blissful Retreat bied gerief en die perfekte gesinswegbreek by die see.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elsbeth Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 141

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1 Gazelle Road, Barrington, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Gazelle Road, Barrington, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf468f84259476995bcf57e6e10f29ba2c6566087b376b23f45dd74706b4a37737e3b6cd2160cb2869e157a41494b198e45e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 1 Gazelle Road Barrington 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.526669485777 31.220800280287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang