14 Bronze Bay
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 114 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
14 Bronze Bay is ’n selfsorgwoonstel op die derde verdieping van die sekuriteitskompleks Bronze Bay in Umhlanga. Die kompleks beskik oor ’n gemeenskaplike tuin wat maklike toegang tot die strand bied.
Dié woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed, platskerm-TV en ’n en suite-badkamer. Dié kamers spog met skuifdeur wat na die balkon lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het slegs ’n stort.
Die kombuis is volledig toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Daar is ’n etenstafel met 6 stoele in die eetarea en die sitarea beskik oor ’n TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea het ook skuifdeure wat na ’n groot onderdakbalkon lei wat meubels het en see-uitsigte bied. ’n Enkelmotorhuis is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 120
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 52 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 14 Bronze Bay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang