Successfully reported

14 Candlewood Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Heleen A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Delightful. Cozy. Comfortable. It was delightful. The owners are exceptionally welcoming, warm people. The guesthouse is clean, cozy and cleverly organized to suit two people comfortably. It's modern with a beautiful garden and a feeling of peace and tranquility. An absolute gem in the middle of the city. 14 Candlewood is by far one of the best guesthouses I've ever stayed in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Heleen, Dankie dat julle ons gastehuis gebruik het en dat ons deel was van julle huwelik. Waardeer julle resensie en sterkte. Groete, Francois

Gideon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Just a great place to stay. Awesome place to stay, friendly host what a gentleman.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Gideon, Thanks for choosing our guesthouse. Your review is much appreciated. Regards, Francois

Lizette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wat 'n heerlike ervaring. Alles is smaakvol, ruim, skoon en netjies. Alles wat jy nodig het en meer. Dankie vir jou gasvrye ontvangs en lekker gesels. Ons sien julle beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Lizette, Bly om te ontmoet en lekker gekuier. Waardeer julle resensie, hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien. Groete, Francois

Rachel H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies en gerieflik. Ons het vreeslik lekker gebly. Die eienaar was baie tegemoetkomend. Ons blyplek was skoon, netjies en gerieflik. Gerieflik naby hospitaal en winkelsentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Rachel, Dankie dat julle van ons gastehuis gebruik gemaak het en vir julle resensie. Waardeer. Groete Francois

Justin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Clean, welcoming, easily accessible. It was easy to access the estate and the room was very clean. The estate has a very safe feeling and is nice to go for a walk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Justin, Thank you for the review. Much appreciated. Regards, Francois

Enrico V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Puik! Netjies! Skoon! Vriendelik! Baie netjies en skoon. Baie vriendelik ontvang en verwelkom, asook baie tegemoetkomend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Petro, Dankie dat julle ons gastehuis gekies het. Waardeer jou resensie. Groete, Francois

John G
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Baie gerieflik, skoon en smaakvol gemeubileer. Vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
John, Baie dankie vir jou gesels oor al jou avonture. Hoop sien weer in die toekoms om meer te hoor en van te leer. Sterkte in alles wat jy doen. Waardeer jou resensie. Groete, Francois

Sindi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderlik. Ons het baie lekker gebly, die plekkie het alles en nog meer wat mens nodig het. Die ligging is ook puik naby inkopiesentrums, hospitale en nog vele meer. Die eienaar was baie gasvry. Sal die plekkie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Sindi, Baie dankie vir die resensie, waardeer. Groete Francois

Donald M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Excellent. The stay was excellent. There are times when one needs accommodation just for a day (07h30 - 18h30 / 19h00) and would like to consider the day accommodation in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Thanks Donald, I appreciate your review. We will definitely accommodate you as per your request in future. Much appreciated.

Johan B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Heerlik gebly uitstekend. Het lekker gebly, sal weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Johan, Baie dankie vir die resensie, hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien. Groete Francois

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Candlewood Road, Woodlands, Pretoria, 0072, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd55259046e7239e00dd4248d12b5f71c3e9f2b461e9c90b3186723866e4bcacf5f4b9be22a26219b0561d399906cc5a4de04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 14 Candlewood Road Woodlands 0072 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.823483 28.306783
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang