14 Glentui
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 732 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
14 Glentui is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Arcadia, Pretoria. Die kompleks is gerieflik naby Loftuspark, restaurante, 'n gimnasium en die Hatfield Gautreinstasie geleë.
Hierdie tweeslaapkamerwoonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste word ook voorsien van gratis WiFi-toegang en veilige parkeerplek op die perseel.
Die omliggende area bied 'n verskeidenheid besienswaardighede, insluitend die Nasionale Museum vir Natuurgeskiedenis, botaniese tuine, geskiedkundige terreine en Loftus Sportstadion.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 732 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 732 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang