Successfully reported
+63

14 Milkwood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Milkwood, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R9 674 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

14 Milkwood is 'n elegant ontwerpte huis, trots geleë op 'n groot en eksklusiewe perseel met welige woud en lieflike uitsigte. Hierdie villa is geleë binne die Zimbali Coastal Estate en is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek, aangesien hierdie villa spog met pragtige uitsigte oor die landgoed en 'n aanloklike swembad op die perseel het.

Hierdie villa met lugversorging kan gemaklik 10 gaste akkommodeer en bestaan uit 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die ruim hoofsuite is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte bed, die vierde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is nog 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, terwyl die ander 2 badkamers 'n stort het. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamer met ruim sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Aangrensend aan die sitkamer is 'n tweede eetkamer en 'n kroeg met stoele. Deur die skuifdeure is 'n houtdek met sonstoele en 'n jacuzzi, wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan. Die ander kant van die huis maak oop na 'n ruim binnehof met 'n swembad en 'n ontspanningsruimte met braaigeriewe. Gaste kry veilige parkering in 'n dubbelmotorhuis en 2 ekstra parkeerplekke.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
1.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 14 Milkwood, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 14 Milkwood het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 674
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 674
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 9 674
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Milkwood, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf481ed7b404ffdc140f51017c6e0fcb75024ff8416fdf757546cd8cb1df8cd62945cb7d51ba45f92cc6bc78a49d6cc0ba1cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 674 per nag (plek vir 10) 1 5 1 4 14 Milkwood Zimbali Coastal Estate 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.553037521751 31.202483403319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang