14 Sand Castle
Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 27 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Orange Rock Road, Sand Castle Complex, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R780R624 per nag (plek vir 4) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
14 Sand Castle is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Saint Michael'son Sea, naby Mbumbazi Natuurreservaat en die Port Shepstone Buiteklub.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste in hierdie kamer maak gebruik van die gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n eetarea wat op sy beurt lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV.
Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste het toegang tot gratis WiFi. Gaste kan rustig stap na die St. Michaels-strand en Shelly-strand waar hulle die dag kan deurbring.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Michele Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 16 Orange Rock Road, Sand Castle Complex, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 14 Sand Castle het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Orange Rock Road, Sand Castle Complex, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang